Skip to main content

Author: Kobus van Wyk

Dag 3 – Die Kuns om Moontlikhede raak te sien.

Dag 3 – Die Kuns om Moontlikhede raak te sien. Die Kuns om Moontlikhede raak te sien. Benjamin Zander vertel die verhaal van twee skoenverkoopsmanne wat in die vroeg 20ste eeu na ‘n afgeleë area in Afrika gestuur word om te kyk of hulle daar sal kan skoene verkoop. Die een skryf ‘n telegram terug wat sê: “Situasie hopeloos, hulle dra nie skoene” Die ander een stuur ‘n telegram: “Wonderlike geleentheid hulle het nog nie skoene hier nie!” Laat ‘n mens nogal dink aan die verhaal van die verkenners wat in Numerie 14 en 15 vertel word van. Hierdie...

Continue reading

Dag 2 – My mense

Dag 2 – My mense My mense Te midde van die chaos van die paar dae voor “lock down” was daar vir my en my vrou ‘n ekstra paar moet dinge op ons doen lysie: Ons moes kontak maak met ons bejaarde ouers – het hulle genoeg kos en die noodsaaklikhede om deur die 21 dae te kom? Gou inloer en net kyk of alles reg is. Ons is bekommerd ons kinders (reeds volwasse en sorg vir hulle self), hulle moet ook ‘n kwota spuit seep en vitamine kry en sommer iets om in die spens te hou. Almal moet voorbereid wees in hierdie tyd. Optrede wat my laat dink aan die vyfde gebod van ons Here: “Eer jou vader en...

Continue reading

Dag 1 – Om rêrig te sien

Dag 1 – Om rêrig te sien Markus 1: 40 – 45Dit is ‘n boeiende verhaal met sterk simboliese merkers. Die melaatse, uitgestote man doen vier dinge om by die Here Jesus se hart uit te kom en hulp te kry:Hy soek die Here. Onthou hy was melaats en moes wegvlug van mense af. Maar hy loop en soek Jesus; dis al waar hy kan hulp kry – by God. So in sy kop is Jesus God…Hy kom smekend tot by Jesus terwyl hy op sy knieë val. Dit is n gebedshouding (soos mens voor God verskyn). Hy is onrein, verstote en mense kan nie aan hom raak nie. Maar hy val voor Jesus neer: amper soos...

Continue reading