Author: Kobus van Wyk
EEN JAAR BYBEL LEES PROGRAM
EEN JAAR – BYBEL LEES PROGRAM
EEN JAAR BYBEL LEES PROGRAMDownload
Die Onse Vader – Gebedsreeks
Die Onse Vader – Gebedsreeks
Die-Onse-Vader-GebedsreeksDownload
Senior Selgroep
Senior Selgroep
Die groep van 65-plus is ‘n wesenlike deel van die gemeente.
In hierdie bediening probeer ons ruimte skep waar elke lidmaat in hierdie groep kan tuis voel,
kan weet hulle is belangrik vir die gemeente en waar vriendskappe,
ondersteuning en omgee uitgeleef kan word.
Daar is ‘n senior selgroep wat elke Donderdag om 10:00 by die kerk ontmoet.
Indien u in hierdie groep val, word u uitgenooi om te kom aansluit, om geestelik te groei,
om nuwe vriende te maak en jou plek binne die gemeente vol te staan.
Ons het elke tweede Vrydag van die maand om 10:00 ‘n sosiale samekoms vir die...
Omgeegroepe
Omgeegroepe
Een van die grootste uitdagings wat kinders van die Here vandag ervaar, is om in vandag se tyd,
Christus se lewe uit te leef EN ’n verskil te maak. Dis tog een van die hoof maniere hoe Jesus se liefde
op aarde bly groei. Maar dit is nie maklik nie. Dit sou fantasties gewees het om soos Jesus se dissipels,
sy leringe te kon meemaak toe Hy hier op aarde geleef het.
Dis juis oor dié behoefte dat ons in baie kerke ’n kern van kleiner gefokusde groepe vind, in Alberton-Suid huidig 13 groepe.
Hier leer ons by mekaar hoe om Jesus se opdragte prakties uit te voer. Ons leer en oefen...
Manne Bediening
Manne Bediening
In ons gejaagde wêreld is die uitdaging wat aan ons mans gestel word, besig om elke dag toe te neem.
Dit raak soms moeilik om die balans tussen eggenoot, pa, oupa, vriend en professionele mens te vind.
In hierdie gejaag is daar so min tyd om stil te word, om ‘n slag asem te skep, jou hart oop te maak en na God te luister.
Elke Donderdag om 06:00 het ons ‘n gebedsgeleentheid waar ons manne kan stil word,
onsself kan oopstel om na God, na mekaar en na ons eie harte te luister.
Tyd vir gebed, ‘n koppie koffie en mede-broers wat ondersteun is ons strewe.
Ek nooi jou uit om deel...