social
social
social
social
Alternatiewe Skakel
Zoom Skakel
Zoom Inligting
Alberton Suid is inviting you to a scheduled Zoom meeting.
Topic: Post-Covid Pas ons nog in die kerk?Time: Apr 27, 2022 06:00 PM Johannesburg
Join Zoom Meetinghttps://zoom.us/j/92731796951?pwd=QzY5NVNBWlVIZFhUMjdUZGtrNHdiQT09
Meeting ID: 927 3179 6951Passcode: CnT0nq
Gaan ons ook sterf?
Wat beteken die opstanding prakties vir my?Christus se dood kan nie verniet wees nie.
Vrydag- en Saterdagmense!
Ons is Vrydagmense! Wat saam die dissipels en vroue wat wegstap van die kruis op Golgota. Ons God aan ‘n kruis!
Jesus verlos van my naaste: Gevangene of gestuurde?
Jesus verlos my van my naaste: Gevangene of Gestuurde? My naaste stel soveel eise aan my, hoe hanteer ek die druk en verwagtinge? Tog stuur God ons na ons naaste met die Goeie nuus. Hoe hanteer ek hierdie konflik? Galasiërs 5 gee dalk die antwoord.