Hierdie is ‘n ruimte vir enige persoon wat aktief wil raak, hetsy net vir lekker stap of fietsry in die buitelug, of ernstiger oefen vir wedlope/wedrenne.
Kom gesels vanoggend na die diens saam met ons in die moederskamer. Almal se insette (en deelname) is waardevol!