Kyk op die lys van items en merk die hoeveelheid van elke produk wat jy wil bestel. Items kan nie omgeruil word nie of geld terug betaal word indien u verkeerd bestel het nie.
Jou betaling / bewys van betaling verseker jou bestelling. Jy sal dan ‘n bestel nommer ontvang. Jou items sal dan volgens jou bestelling verpak word om afgehaal te word op Sondag 4 Julie tussen 11:00 – 12:00.