Hitsklits bestaan uit ‘n dinamiese groep jong volwassenes (enkellopendes en paartjies).
As jy wonder of hierdie groep vir jou bedoel is, is dit heel moontlik ‘n aanduiding dat dit is!
Kom sluit by ons aan vir omgeegroep byeenkomste elke tweede week en informele kuiers.
Skakel gerus vir Marthin Ungerer vir meer inligting by 082 471 2360