Icon Inskrywing Indien u meer as een kind inskryf, gebruik asseblief die skakel weer. Icon Inskrywing FormKind InligtingDoopnaamNoemnaamVanGeboortedatumSelnommer (indien het)GraadSkoolOuers InligtingOuer 1 NaamOuer 1 VanOuer 1 Selfoon NommerOuer 1 EposOuer 2 NaamOuer 2 VanOuer 2 Selfoon NommerOuer 2 EposWil jy op die Whatsapp groepe wees Ouer 1 - Ja Ouer 2 - Ja Kind - JaOns Huis AdresAdres 1Adres 2VoorstadDorpHuis Telefoon NommerVrywaringsverklaring Die NG Gemeente Alberton-Suid (die Kerk) onderneem om na u kind om te sien na die beste van ons vermoë. Nie die NG Gemeente Alberton Suid, die NG Kerk van Transvaal of enige ander party betrokke by die organisering van hierdie program, kan aanspreeklik gehou word vir enige skade en/of verlies voortuitspruitend uit besering, diefstal en/of enige ander oorsaak nie. Ek aanvaar dat elke redelike voorsorg getref sal word vir die veiligheid en welstand van my kind en dat ek verantwoordelik gehou sal word vir die betaling van mediese en/of hospitaal rekeninge, indien van toepassing, in geval van ‘n besering of siekte. Ek dra my magte as ouer/voog oor aan die Kategete/Jeugleiers indien mediese behandeling/chirurgiese ingreep moontlik vir my kind nodig mag wees. Sover ek weet, is hy/sy fisies in staat om aan die genoemde aktiwiteite deel te neem en verkeer hy/sy in goeie gesondheid. Ek versoek egter dat die verantwoordelike persone op die volgende sal let: (Noem asseblief aspekte waarvan die personeel bewus moet wees, bv. allergieë, geneigdheid tot abnormale bloeding, epileptiese aanvalle, ens.) die Kerk teen enige regsgeding of aksie om betaling van skadevergoeding en/of genoegdoening, voortuitspruitend uit of veroorsaak deur enige besering of geval of verlies of beskadiging van eiendom, wat my gemelde kind moontlik mag opdoen of te beurt val tydens die vervoer van hom/haar na, tydens of vanaf die gebeurlikheid (byeenkoms/kamp/ander), of die bywoning of deelname aan enige aktiwiteite wat aldaar mag plaasvind ongeag die oorsaak daarvan. Hiermee stel ek die Kerk onherroeplik skadeloos, welke vrywaring en skadeloosstelling bindend sal wees op my, my gemelde kind, asook ons erfgename, regsverkrygendes, kurators of administrateurs, die omvang waarvan ek myself vertroud verklaar het. Hiermee aanvaar ek as ouer, die vrywaringsverklaringAanvaar