Skip to main content

Kids Games


Ons gemeente borg nou al twee jaar een van die Abraham Kriel huise om saam met die ander kinders te kom speel in die vakansie by Kidsgames.
Ons gebruik ook ons Snr Jeug as leiers by kidsgames.
Hierdie projek is gemik om kinders ‘n veilige, Christelike omgewing te bied in die Jun/Jul vakansie wanneer ouers steeds moet werk.

INLIGTING:

Ons gemeente het KidsGames in Alberton bekend gestel en bied die program al van 2005 aan.
Hierdie projek is daarop gemik om kinders ‘n veilige, Christelike omgewing te bied tydens die Jun/Jul vakansie wanneer ouers steeds moet werk. Die program is interdenominaal en word in Afrikaans en Engels aangebied.

KidsGames is a holiday program for Gr 1-7 children held in both Afrikaans and English. The program runs from 07:00 in the morning until 17:00. It involves sports, games and a Bible program.

HOE KAN EK HELP/BETROKKE RAAK?

Volwassenes:

Die program kan slegs moontlik gemaak word deur die hulp van vrywilligers. Daar moet daagliks etes voorberei word en middag aktiwiteite (crafts) aangebied word. Finansieële bydraes maak dit vir ons moontlik om behoeftige kinders te borg.

Tieners:

Tieners word as groepleiers opgelei. Hulle help daagliks met die leer en saamspeel van die klein groepies.

WEKE OM AANGEHOU WORD:

Besoek die kerk vir meer inligting.

KOSTE:

Koste per kind is afhanklik van die aantal weke

BORGSKAPPE BESKIKBAAR:

Registrasievorms kan afgelaai word vanaf ons Facebook-blad KidsGames Alberton

KONTAK INLIGTING:

Rentia: rentia@albertonsuid.com / 082 454 8033
“Like our Facebook-Page KidsGames Alberton”