* Spesiale Nota
Sondag 20 September om 09:00 sal u 'n lewendige uitsending van die diens ontvang uit die kerkgebou.
Ons vra u geduld en voorbidding vir hierdie eerste toetslopie.
Ons wil graag toekomstig die geleentheid steeds bied dat diegene wat die erediens wil bywoon vanaf 4 Oktober so kan doen en diegene wat verkies om eerder die virtuele diens te kyk, die voorreg het om dieselfde diens te kan ontvang.
Let dus daarop dat die skakel na die video erediens nie vroeer beskikbaar sal wees nie.
Vrede Ds Natalia